Wie is Rivier-Oord

Vaalwater Rivieroord is geleŽ op die walle van die Magolrivier, 2km buite Vaalwater op die Thabazimbi pad. Die oord beskik oor 6 selfsorgeenhede, karavaanpark en kampeerarea. Die funksiesaal kan tot 150 gaste hanteer en beskik oor n kontantkroeg.

ín Speelparkie, braaigeriewe en groot grasperke maak dit n lieflike plek vir gesinne om te ontspan. Visvang vir die manne en netjiese akkomodasie vir die vrouens maak dit n lieflike plek om weg te breek. Ons privaat outhedemuseum is oop vir die publiek en meer ou trekkers as gewoonlik!

Die oord is ook die bymekaarkomplek van die Vaalwater Voortrekkers.