Ons Akkomodasie

SELFSORGEENHEDE
Op die oewer van die Magolrivier met groot Karps, Baars en Babers bied ons chalets genoegsame slaapplek vir 4 volwassenes en n kind. Dit sluit n oopplan kombuis in met al die basiese benodighede.

 

KAMPERING EN KARAVANE:
Ook op die oewer van d kan u rustig kamp onder die lower skadubome met kragpunte asook gerieflike amblusie fasiliteite.