Aktiwiteite by Rivier-Oord

Hier by ons en omliggende plekke is daar 'n wye verskeidenheid aktiwiteite wat geniet kan word soos wildritte, zipline, ďpaintbalĒ, diereparke ens. Met die Magolrrivier wat deel maak van die eiendom is hengel die populÍrste met swartbaars en karps wat in die rivier voorkom en natuurlik groot babers. Daar kan ook jagte gereel word met verkoelingsfasiliteite naby aan die oord. U sal natuurlik vooraf moet reel vir 'n jag uitstappie sodat pryse verskaf en reŽlings getref kan word.

Op aanvraag kan ons vir jou ook lugbalon ritte reŽl wat natuurlik ook vroegtydig bepreek moet word..