Jag by Rivier-Oord


Verander jou wegbreek of vakansie in 'n avontuur by Rivier-oord wat in die hartjie van die waterberge geleŽ is. Ons kan vir ons gaste jaggeleendhede bespreek op versoek. 'n Wye verskydenheid spesies kan gejag word en verkoelingsgeriewe is ook beskikbaar.

U sal natuurlik vroegtydig moet reel vir 'n jag uitstappie sodat pryse verskaf kan word en reŽlings getref kan word.